Cover FG
Joubert Swanepoel

Joubert Swanepoel

Ek verwys na die werk wat julle te Trengrovestraat 4 Stellenbosch gedoen het.Ek wil dit aan julle noem dat die werkspan ,bestaande uit drie persone ,hulle uiters goed van hulle taak gekwyt het.Behalwe dat hulle vriendelik,behulpsaam was, het hulle hul taak professioneel afgehandel.Dit was as klient n plesier om Cover Frameless Glass op ons perseel te he.well done. Dit was ook n plesier om van die begin met Adel en Carl te werk.Hulle het hul werk in n gemaklike professionele manier gedoen .Die feit dat Carl my altyd in kennis gestel het van hul werksprogram word waardeer.Dankie vir n baie moeilike taak wat uiters suksesvol afgehandel is.